Apr 3, 2012

Video-onderhoude met mediese studente

Die Burger berig vandag oor taalbeleid op die Tygerberg-kampus, en haal my aan.

STELLENBOSCH. – Die omstrede taalverslag oor die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) was nie bedoel om ’n omvangryke wetenskaplike verhandeling te wees nie.

Dit is eerder ’n verslag oor kwalitatiewe aspekte van die institusionele kultuur binne die fakulteit wat vorentoe aandag gaan verg, het mnr. Mohamed Shaikh, US-woordvoerder, gister gesĂȘ.

Die opsteller, me. Dianna Yach, beveel aan dat Engels die onderrig- en voertaal van die betrokke fakulteit moet wees.

Lees die volledige berig hier en sien die video van Die Burger se onderhoude met studente hier.